'n Model is 'n persoon wat of
Model is geen klassieke opleidingsberoep nie, alhoewel suksesvolle kabdidate, wat vir modelwerk gekeur word, bepaalde voorvereistes moet vervul. Besonderhede soos die perfekte loopplank-optrede tydens modevertonings moet deur harde oefenwerk aangeleer word. 'n Professionele model met langjarige ervaring, wat vir 'n fotograaf einige liggaamshouding en -uitdrukking sonder verdere aanwysings kan handhaaf, bespaar tyd en sodoende tyd help bespaar, mag gewoonlik 'n hoër vergoeding vra.
'n Professionele modelloopbaan begin op die ouderdom van twintig jaar of jonger; meestal is modelle op die ouderdom tussen 20 en 30 jaar in die beroep werksaam. Natuurlik word steeds ook modelle in hoër ouderdomsgroepe benodig. Met toenemende ouderdom word die persentasie potensiële kandidate, wat vitaal en opties aantreklik genoeg is, nogtans steeds kleiner.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search